Let’s get started! Answering the questions will not take you more than 3 minutes. Based on your answers, you will receive a Dr. Sprayfo report that provides you with practical tips with which you can get started immediately.

1. Watter beesras is u kalwers?

2. Hoeveel kalwers (versies en bulletjies) word per jaar op u plaas gebore?

3. Wat is die gemiddelde geboortegewig (kg) van u kalwers?

4. Hoe drink die kalfies gewoonlik hul kolostrum binne die eerste 6 ure na geboorte?

5. Indien jy binne 6 ure na geboorte die kolostrum per hand voer, hoeveel kolostrum word gegee?

6. Na die kolostrum periode, hoeveel melk word gemiddeld aan die kalfies verskaf per dag?

7. Watter tipe melk word aan die kalfies verskaf?

8. Indien jy van melkvervanger gebruik maak, wat is die produk se naam?

9. Hou jy diere individueel of in groepe aan?

10. Gee jy vrye toegang tot water?

11. Voer jy droë voer (kalfaanvangsmeel en strooi of hooi)?

12. Op watter ouderdom speen jy jou kalwers?

13. Wat is die speengewig (kg) van jou kalwers, gemiddeld?

14. Na al die vrae voltooi is, gaan jy 'n verslag ontvang wat afgelei is uit die antwoorde wat jy verskaf het.  Indien ons hierdie verslag wil uitbrei, watter onderwerpe moet in so 'n verslag ingesluit word?

Om die verslag te voltooi, vul asseblief die volgende besonderhede in: